Indien jy op die bestuur wil dien, kan jy vir Miriette van Zyl kontak (082 944 0489).
Die bestuur is verantwoordelik vir die jaarbeplanning en die taakverdeling van alle projekte en aksies. Hulle hou elke maand ’n vergadering en is ook verantwoordelik vir die fondsinsamelingsaksies.
Miriette van Zyl 082 944 0489